011 760 2669  |  info@veranderdelewens.co.za

JONG VOLWASSENES

“Fun & Funky” is die trant van hierdie dinamiese groep jongmense tussen die ouderdomme van 20 en 30 jaar!  Enkellopend, in ‘n verhouding of getroud;  werkend of ‘n student  –  hier gaan jy blom!