Wie is ons?

“We hereby covenant and engage ... to give up ourselves unto the Lord ... to unite together into one body for the public worship of God, looking for that blessed hope and the glorious appearing of ... our Savior Jesus ...”

ONS STREEF DAARNA OM DAAGLIKS ONS WAARDES UITTELEEF

Ons Waardes

Vertel

Ons droom van ‘n gemeente : WAAR DIE GOEIE NUUS VAN JESUS CHRISTUS VERTEL WORD

Verdiep

Ons droom van ‘n gemeente : WAAR DIE MENSE WEEKLIKS GEESTELIK GROEI EN VERDIEP

Verander

Ons droom van ‘n gemeente : WAAR LEWENS DAAGLIKS  RADIKAAL VERANDER!

Verdiep

Ons droom van 'n gemeente : WAAR MENSE SE HARTE, LEWENS EN DENKE VERNUWE WORD DAAGLIKS

Vernuwende Diens

Kom geniet die diens saam met ons.

SONDAE
8:00 & 10:00 AM
Slegs 09:00 tydens vakansie & langnaweke

Tradisionele Diens

Kom geniet die diens saam met ons.

SONDAE
8:30